Toets jou musiekkennis!
{"name":"Toets jou musiekkennis!", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Verlede jaar het ’n sangeres se musiektoer die rekord opgestel vir die toer wat die meeste geld verdien het in Amerika – ’n allemintige R2,8 miljard! Wie is dié sangeres?, Watter plaaslike rapper is verantwoordelik vir die Afrikaanse liedjie Arend, wat gereeld in die telenovela Arendsvlei op kykNET & kie gehoor word?, Die Amerikaanse rapper Post Malone se aanhangers is gaande oor sy nuwe enkelsnit, Sunflower, saam met Swae Lee. Op die klankbaan van watter fliek, wat onlangs ’n Golden Globe losgeslaan het, is dié trefferliedjie?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}