Ouerskapstyl: Is jy Brad of Angelina?

Julle is laat vir skool en daar is nie tyd om ontbyt te eet nie. Jy:
Laat jou kinders vinnig ’n Coke drink terwyl hulle aantrek om tyd te spaar.
Besluit dis beter dat jou kinders laat is as dat hulle met ’n leë maag skool toe gaan.
Dis vakansie. Jul gesin:
Sit af Mosambiek toe sodat die kinders ’n ander kultuur kan leer ken.
Neem die kinders om vir ’n week by ouma en oupa te gaan kuier.
Jou tiener se astrantheid laat jou jou humeur verloor. Jy:
Skud hom aan die skouer terwyl jy op hom skree
Doen niks, want jy verloor nooit jou humeur voor die kinders nie.
Gaan drink ’n glas wyn om tot bedaring te kom.
Dis slaaptyd maar jou kind weier om bed toe te gaan. Jy:
Betig hom, neem sy hand ferm en vat hom slaapkamer toe.
Laat hom toe om wakker te bly tot hy self omdop.
Jou dogter en seun raak so kwaad vir mekaar dat hulle mekaar fisiek bydam. Jy:
Los hulle om dit self uit te sorteer.
Betig jou dogter streng en hok jou seun vir ’n week.
Hok albei vir ’n week.
Jou eggenoot moet twee dae vir werk weggaan. Jy:
Gee hom ’n soen en sê hy moet veilig reis.
Kla omdat hy jou alleen met die kinders los.
Die lekkergoed het uit die laai verdwyn en jou kind beweer die hond het dit gesteel. Jy:
Glo haar onvoorwaardelik.
Weet die klein klits het dit gevat en vertel nou ’n bogstorie.
Daar’s ’n nuwe baba in die huis. Jy:
Werk vir die ouer kinders ’n nuwe roetine uit en sorg dat hulle daarby bly.
Laat hulle toe om hul eie nuwe roetine te vind.
{"name":"Ouerskapstyl: Is jy Brad of Angelina?", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Julle is laat vir skool en daar is nie tyd om ontbyt te eet nie. Jy:, Dis vakansie. Jul gesin:, Jou tiener se astrantheid laat jou jou humeur verloor. Jy:","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Make your own Survey
- it's free to start.