Huisgenoot-nuusvasvra: 5-12 Maart 2018
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 5-12 Maart 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Hoekom is die Protea-paaltjiewagter Quinton de Kock daaraan skuldig bevind dat hy die Krieketraad se gedragskode oortree het?, Watter Gupta-broer is die enigste van dié berugte trio wat nié Suid-Afrikaanse burgerskap het nie?, ’n Oud-spioen en sy dogter is in ’n ernstige toestand in ’n Britse hospitaal, en Rusland word verdink. Hoe is die pa en dogter aangeval?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}