Verbruikersdruk

Create an image showing a person shopping with various fashion items around them, displaying emotions of excitement and pressure due to consumer trends.

Verbruikersdruk Quiz

Ontdek hoe verbruikersdruk jou koopbesluite beïnvloed! Hierdie quiz vra jou oor jou gevoelens en gedrag rakende mode, etiese verbruik en jou reaksie op advertensies en sosiale media.

Vra die volgende:

  • Voel jy druk om nuwer produkte aan te skaf?
  • Beïnvloed jou vriende jou keuses?
  • Wat is jou oortuigings oor die omgewing?
15 Questions4 MinutesCreated by ShoppingStar421
Voel jy ongelukkig as jy nie `n nuwe produk kan aanskaf wat in die mode is nie?
Ja
Nee
Voel jy uitgesluit as jy nie produkte het wat in die mode is nie?
Ja
Nee
Beïnvloed advertensies vir jou om `n produk aan te skaf?
Ja
Nee
Raak jy jaloers as iemand anders iets het wat jy ook wil hê?
Ja
Nee
Dink jy verbruikersdruk ht `n negatiewe impak op die omgewing?
Ja
Nee
Sal jy van produk keuse verander as jy sien watter produk wat jou vriende het?
Ja
Nee
Beïnvloed sosiale media watter produkte jy koop?
Ja
Nee
Maak jy skuld om nuwe produkte te koop?
Ja
Nee
Koop jy nuwe produk as jy dit nie nodig het nie?
Ja
Nee
Is jy op datum met inflasie koerse?
Ja
Nee
Hou jy daarvan om in die mode te bly
Ja
Nee
Raak jy ongelukkig as jy nie by die mode kan bly nie?
Ja
Nee
Doen jy navorsing voordat jy `n produk koop?
Ja
Nee
Koop jy die duurder produk of die mees funksionele produk as jy `n keuse het?
Duurder
Funksionele
Koop jy produkte sonder dat jy dit benodig?
Ja
Nee
{"name":"Verbruikersdruk", "url":"https://www.supersurvey.com/QPREVIEW","txt":"Ontdek hoe verbruikersdruk jou koopbesluite beïnvloed! Hierdie quiz vra jou oor jou gevoelens en gedrag rakende mode, etiese verbruik en jou reaksie op advertensies en sosiale media.Vra die volgende:Voel jy druk om nuwer produkte aan te skaf?Beïnvloed jou vriende jou keuses?Wat is jou oortuigings oor die omgewing?","img":"https:/images/course1.png"}
Make your own Survey
- it's free to start.