Gesonde eetgewoontes

Hoeveel voedselgroepe kry ons?
5
4
3
2
Proteïene bou nuwe _____ sodat ons Liggame kan groei.
Mure
Selle
Selle
Vet
Watter voedselgroep gee vir ons energie?
Vette en suikers
Suiwelprodukte
Koolhidrate
Vitamiene
Rangskik die voedselgroepe van wat jy die meeste tot die minste moet eet.
Koolhidrate
Vitamiene
Proteïene en suiwelprodukte
Vette en suikers
Ons moet net voedsel uit een voedselgroep eet.
Waar
Vals
{"name":"Gesonde eetgewoontes", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Hoeveel voedselgroepe kry ons?, Proteïene bou nuwe _____ sodat ons Liggame kan groei., Watter voedselgroep gee vir ons energie?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Make your own Survey
- it's free to start.